Hier tik ek en dit beteken ek is pa! Hier is die eerste foto van Karla. Die foto is ongelukkig deur die dokter geneem wat nie veel van die kamera af geweet het nie. Ek mag net gesit en kyk het. Ek sal so gou moontlik ‘n paar behoorlike foto’s neem.
Karla weeg 3,87 Kilogram en is 48 cm lank en sy was 15:49 gebore.
Sy’s pragtig baie geluk. Lekker ronde babatjie.
Lienke: Ek wil haar net op vreet geluk.
Ester: Sy is baie mooi en lyk nes oom Hannes
Christell: Sy is net so lank as wat ek was, net vetter. sy net so mooi soos ek.
Baie mooi Hannes. Geluk aan jou en Ester.
Uiteindelik!!! Sy is so pragtig!! Maak gou met daai ander foto’s Kannie wag om meer te sien nie
Liefde en verlang
Veels geluk Tuba en Ester! Sy is net so mooi soos haar pa!
Morne en Leazel
Baie geluk julle twee. Sy is pragtig en mooi rond.
Geluk julle. Geniet haar! Dis n groot voorreg om kinders te kan he. Hoop julle kry slaap in
Baie geluk sy is pragtig! Ons bid vir geluk en n geseende lewe vir julle gesin. Sy kort nog net n boet om na haar te kyk.
Congratulations. She is truely a beautiful baby. Both her parents should be very proud. All the best for the New family member.
Baie geluk Hannes & Ester!
Mag die bondeltjie vir julle vele vreugdes bring!
Congratulations Hannes and Ester on the birth of you precious little daughter, Karla!
Karla,is beautiful.You guys have every excuse to act like Peacocks in full show. You are both very blessed, as she is to have the two of you as parents