Oki dankie! Ek dink die parfuum is baie beter waarde vir geld (nie so ‘n groot verskil in prys nie. In ons duty free is die 100ml parfuum 105US en ‘n 100ml toilet water (ha ha) is 78 US. So watter een soek jy 50ml parfuum was ek dink was amper 100us (kry nou nie die papier waarop ek geskryf het nie. Sal hulle bel en dan bel ek jou
Liefde
Ag Hannes dankie vir die fotos. Dis so lekker om darm effens deel te wees van die hele opgewondenheid. My kids kan nie wag elke keer vir nuwe fotos nie.
Te oulik vir woorde!!!!!
Dankie vir die nuwe foto’s!!!! Sy is so oulik!!!
Hi julle
Ek het die fotos geniet. Sy is pragtig. Julle moet elke oomblik geniet van julle kosbaarste dogterjie! Ek hoor Kelly hulle is vandag by julle. Lucky fishes. Ek sal seker maar tevrede moet wees om net fotos te kyk.
Toemaar elke hond kry sy dag of wat?
Geniet die naweek
Liefde Soekie
Hallo julle
Sy is net absoluut PRAGTIG!!!!
Hallo Hannes, Ester en Karla
Ek kan my verkyk aan die mooi fotos, Sy is regtig pragtig. Hoe gaan dit met julle? Ons ry nou saterdag Reebok toe vir die vakansie. Ons sal seker die 27 weer terug wees op die plaas. Ek hoop julle het `n lekker naweek. Ek sien uit na nog nuwe fotos.
Ek is lief vir julle.
Liefde Soekie
oulik oulik oulik
Sy is sooo pragtig. Baie geluk julle twee. Dis wonderlik om ouers te wees en ek weet sy het reg gekies met julle twee. Mag sy net sonskyn bring en julle lekker laat lag. Julle gaan nog lekker agter haar aan hardloop. Hierdie blog van julle gaan pragtige herinneringe vasvang, wat sy eendag baie gaan waardeer. Pas julself ook mooi op en onthou om mekaar so af en toe ‘n druk en soen te gee, al gaan dit dol en is daar min slaap wat die rondte doen. Mis julle en wens julle kon kom kuier. Baie liefde!
Hallo julle
Ek mis sommer vir julle. Wil net vinnig hallo sê. Hoe gaan dit in Jhb? Ons was mos laasweek daar by ma hulle vir so 3 dae. dit was definitief te kort. Karla is seker al groot. Ek wag vir nuwe fotos hoor! Julle moet lekker bly en laat dit goed gaan.
Ek kry vir pappa so jammer. Hy het darem `n maraton operasie gehad. Eks bly dis nou verby en dat hy nou net kan beter word.
Dis erg wat met Donavan hulle gebeur het.
Wel soet wees en ek mis julle baie.

Dit lyk amazing!!!!!