Karla is oppad – Vandag!

Na vanoggend se besoek aan die dokter het hy voorgestel Ester moet dadelik ‘n keiser kry. Ons het dit nie regtig verwag nie en nou is ons ‘n week vroeër hier as wat ons wou. Ek en Ester is albei senuweeagtig en ons het geen idee wat om te verwag nie.  Ons weet eintlik nie eers hoe laat die operasie is nie. Ons is darem al ingeteken by die Hospitaal. Ek sal so gou moontlik nog foto’s oplaai. Hou my blog dop en onthou los ‘n boodskap!

Ester

Ester

3 thoughts on “Karla is oppad – Vandag!

  1. Ai maar dis n exciting dag. Ons dink heeltyd aan julle en kan nie wag om daardie kleinste pienk lyfie te ontmoet nie.

  2. Sterkte ons bid vir julle! Die grootste avontuur van julle lewe begin vandag. Geniet elke oomblik daarvan!

Los 'n Boodskap