2 thoughts on “Meer Bladsye

  1. Ons wil graag Desembermaand 2012 deur Botswana na Namibie gaan maar wil graag weet of dit veilig is vir net 1 voertuig? dit is net ek en my man, met ‘n Mahandra Scorpio 4X4.
    Dankie

  2. Ria,

    Dit hang af presies waar in Botswana jy gaan en waar in Namibie jy wil heen gaan. Ek het al van Namibie (in die Noorde) na die delta toe gery en het by Mohembo / Shakawe oor die grens gegaan. Daar is dit redelik veilig om alleen te ry, die pad is redelik goed en daar is ook ander verkeer. Daar is ‘n grenspos of twee verder Noord, maar daar raak dit verlate en daar is baie Olifante, dit is dalk ‘n goeie idee om nie alleen daar te toer nie, daar is wel ook ander verkeer.

    Om die beste van die Caprivi en Noorde van Botswana te sien sou ek aanbeveel om iemand saam te vat wat die plek redelik goed ken. Daar is ongelooflike mooi plekke in verskeie bewaringsgebiede en iemand wat dit nie ken nie sal dalk net verby ry.

    Hoop dit help.

    Groete,

Los 'n Boodskap