Meer Oor Ons

Ons – die Van der Walt’s – bly nou in die Kaap. Ons is mal daaroor om te kamp, maar ons kamp nie genoeg nie. Ons is mal daaroor om te seil, maar seil nie genoeg nie. Ons is mal daaroor om te kuier, maar kuier nie genoeg nie…

Ons deel graag ons van ons ervaringe met julle.

O ja, jy is nou hier, los sommer ‘n boodskap!

7 thoughts on “Meer Oor Ons

  1. Haai daar julle twee
    Dankie dat julle vir Karla met ons gedeel het. Dit bly darem amazing en om so baie al voor die tyd te kan sien. Wow!!!!!!!!!!!
    Wel geniet julle dag en hoop dat julle week great sal wees.

    Liefde Soekie

  2. Lekker kuier in diue wildtuin. Ek wens ons kon saamkuier maar nou ja. Ons sal ook hopelik `n beurt kry.
    Kyk mooi na Ester en Karla.
    Lekker bly

  3. Die vd Walts

    Jaloers op julle! Het in 78 & 79 diensplig op Mariepskop gedoen, radaroperateur. Sal vreeslik graag van julle foto’s wil in die hande kry. Mariepskop is 2 000 km van my af. Heimwee.

    By voorbaat BAIE DANKIE!

    Francois Haasbroek

  4. Dit was darem lekker om julle weer te sien. Die wyn het net bietjie vining gevloei, en voor jy weet was die tyd om. Groete hier uit Perth.

  5. Goeiemiddag,

    Baie dankie vir die kennis van die kampering. Ek en my man wil ook vir die eerste keer Namibie toe gaan..
    Kan ons dit slegs met n 4×4 doen?
    En dan het ons seker paspoorte nodig?
    Verder het jy goeie inligting en plekke aangewys, net nog een vragie watter tyd in die jaar sal jy dit aanbeveel, en vir hoelank om dit als rustig te doen, dit sal van Jhb af wees?

  6. Hi Daar,

    Jy kan met enige kar gaan. My eerste groot toer deur Namibia was met ‘n Toyota Corolla gewees. Op die roete wat ons gekies het was daar baie min wat groot 4×4 beter kon doen as ons :-)
    Baie belangrik, jy het ‘n geldige paspoort nodig. Daar is ook ander dokumentasie wat jy sal moet saamneem soos jou motor se registrasie papiere.
    Ek dink die beste tyd is in April, Namibië raak maar koud in die winter en baie warm in die somer. Desember is al die vakansie bestemmings baie besig. 10 dae is amper te min. Gaan so lank soos jy kan.

  7. Goeinaand, Baie baie dankie vir die tou wysing waardeer dit vreeslik baie,
    Baie groete

    Annatjie

Los 'n Boodskap