Jis Hannes
Ek sit hier op jou blog site en druk F5 oor en oor. Kan nie wag vir nuus / fotos nie.
Jou dogter is pragtig! Geniet elke oomblik van hierdie nuwe kosbare lewetjie in jul lewe! Tx virrie update. Ek hou my asem op vir nog foto’s en nuus. Groete Hugo