Dit gaan baie goed

Dit gaan baie goed met Ester en met Karla op die oomblik. Ek kan nie wag om die twee by die huis te kry nie. Dankie vir almal van julle se boodskappe en ondersteuning. Hier is nog ‘n paar foto’s van Karla. Sy slaap net die heeltyd, ons kry nie aandag nie.

6 thoughts on “Dit gaan baie goed

  1. |Ag julle sy is beautifull. Dis genoeg om enigiemand broeis te maak.

  2. Wees dankbaar sy slaap… daar gaan ‘n tyd kom…

    Groete van Francois en Petro

  3. Haai julle twee nuwe parents! Baie geluk en welgedaan. Sy is beautiful. Ek is so bly dit het als goed gegaan. Mens kan sien ouma Esther was ook daar as kleine Karla al haar dummy so flink suig. Dankie vir die fotos! Ons is lief vir julle drie!

  4. Hi Hannes en Ester
    Ag dankie vir mooi fotos. Ek voel sommer deel van haar. Sy is pragtig. Ek kan nie wag om nog baie fotos te sien nie. Wat van een van die trotse pa en ma!
    Liefde Soekie

Los 'n Boodskap